# Twee transito-rooftog verdagtes is gister in ‘n skietgeveg met die polisie by Wasbank naby Ladysmith in KwaZulu-Natal dood. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die twee verdagtes was na bewering tussen 2022 en Maart vanjaar betrokke by minstens ses transito-rooftogte in KwaDukuza, Verulam, Phoenix, Greytown, Nyomi en Langlaagte. Hy sê hulle het inligting opgevolg oor waar die verdagtes hulle bevind het:
Twee verdagtes wat gesoek is vir minstens ses transito-rooftogte in KZN doodgeskiet [KLANK]
ENG RobertonTwoWanted