Skip to content

Twee verdagtes in hof vir moord op voormalige burgemeester van Knysna, Aubrey Tsengwa [KLANK]

# Wes-Kaapse polisie het twee verdagtes vasgetrek in verband met die moord op die voormalige burgemeester van Knysna, Aubrey Tsengwa. Hy is verlede Woensdagaand naby Concordia doodgeskiet terwyl hy op pad was huis toe. Drie ander mense is gewond. Die polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê hulle het beslag gelê op twee voertuie, drie vuurwapens en talle selfone. Sy sê die verdagtes sal vandag in die Knysna-landdroshof verskyn:

ENG PotelwaONTsengwa