# Twee verdagtes sal na verwagting vandag in die Bishop Lavis-landdroshof in Kaapstad verskyn in verband met die moord op vier mense. Verlede Vrydagaand het gewapende indringers ‘n woning in Reenbergstraat bestorm en begin skiet, wat vier mense dood gelaat het. Die woordvoerder van die Wes-Kaapse polisie, Joseph Swartbooi, sê nog arrestasies kan nie uitgesluit word nie:
Twee verdagtes in hof op vier moordklagtes in Bishop Lavis [KLANK]
ENG JosephonFourPeople