Skip to content

Twee sterftes aangemeld by N1-Noord botsing [KLANK]

# Die Limpopo Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid het bevestig dat ‘n vyfjarige meisie en ‘n vroulike bestuurder in ‘n multi-voertuig ongeluk op die N1 Noord in Makhado, Vhembe Distrik, oorlede is. Twee passasiers in ‘n swaar motorvoertuig is beseer. Die botsing, waarby drie voertuie betrokke was, het omstreeks 8-uur vanoggend gebeur. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê voorlopige ondersoeke dui aan dat roekelose bestuur moontlik die oorsaak was:

ENG-ChueneOnAccident