# Die Gautengse Onderwysdepartement het twee personeellede, ʼn onderwysassistent en ʼn algemene assistent, van sy Basiese Onderwys Indiensnemingsinisiatief in Soshanguve geskors. Dit volg na ʼn voorval waarin ʼn graad 5-leerder van Dimakatso Primary School beseer is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die werknemers is geskors hangende die uitslag van die ondersoek na die voorval:
Twee personeellede van Gautengse Basiese Onderwys se indiensnemingsinisiatief word geskors [KLANK]
ENG MabonaOnIncident