Skip to content

Twee leerders wat beskuldig word van moord op ‘n mede-leerder bly in aanhouding [KLANK]

# Twee leerders van die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria, bly in aanhouding nadat hulle in die Landdroshof in Bronkhorstspruit verskyn het vir die beweerde moord op ‘n graad tien-leerder, Lethabo Mokonyane. Die streekwoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê die graad tien- en 12-leerders het Lethabo na bewering vroeër die maand met ‘n mes gesteek ná ‘n bakleiery by die skool:

ENG MahanjanaOnLearners