Skip to content

Twee Kaapstadse wetstoepassers vir ontvoering en afpersing gearresteer [KLANK]

# Twee Kaapstadse wetstoepassingsbeamptes is op aanklagte van ontvoering en afpersing gearresteer. Dit volg na ‘n interne ondersoek deur die Veiligheids- en Sekuriteitsondersoekeenheid. Die beamptes wat lede van die Metaaldiefstaleenheid was het na bewering twee mans in Khayelitsha ontvoer en ‘n losprys vir hulle vrylating geëis. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê hulle sal nie huiwer om die saak te ondersoek en die nodige stappe te doen nie:

AFR JPonArrested