Skip to content

Twee jong vroue met skietwonde in Mamelodi-Oos aangetref [KLANK]

# Gautengse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur nadat die liggame van twee vroue gisteroggend in Mamelodi-Oos aangetref is. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê gemeenskapslede het op die liggame afgekom. Hy sê die slagoffers van 21- en 22-jaar is in die kop geskiet:

AFR JohanonMamelodi