# Twee mense insluitend ‘n sesjarige kind is dood toe ‘n watertenkwa wat drinkwater vervoer het, in twee huise in die Nhlazatshe Shayamoya-nedersetting in KwaZulu-Natal vasgery het. Die slagoffers is op die toneel dood verklaar. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Samewerkende Regering en Tradisionale Sake, Senzelwe Mzila, sê vyf ander mense op die toneel is na die hospitaal geneem, insluitend ‘n 13-jarige kind wat onder die wrakstukke uitgehaal en in ‘n bedenklike toestand is:
Twee dood na watertenkwa in twee huise in KZN vasry [KLANK]
ENG SenzelweonTanker