# Studente aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie se Fakulteit Inligtings- en Kommunikasietegnologie het die program EduConnect ontwikkel wat ‘n deurbraak-prototipe is van onderrig tussen portuurgroepe. Dit sal akademiese ondersteuning meer toeganklik en bekostigbaar maak vir universiteitstudente reg oor Suid-Afrika. Sowat 50- tot 60- persent van eerstejaarstudente staak hul studies weens akademiese probleme. TUT sê EduConnect bevorder bekostigbare leer en portuur-bemagtiging.
TUT-studente stel EduConnect bekend om uitval-krisis te pak