Skip to content

Tuinroete-munisipaliteit loof vordering met herstelwerk aan Montagu-pas [KLANK]

# Die Tuinroete-munisipaliteit het die Wes-Kaapse regering, en veral sy Departement van Infrastruktuur, geloof vir die aansienlike vordering om die Montagu-pas te herstel. Die provinsiale regering het in Oktober verlede jaar bykomende befondsing deur die Nasionale Rampbestuurstoelaag ontvang om vloedskade te herstel en vir sy strategie om te reageer op dele wat die ergste getref is. Die Tuinroete-munisipaliteit se burgemeester, Andrew Stroebel, sê hy is bly hulle kan die geskiedkundige pas herstel:

AFR StroebelOnPass