# Die Tuinroete-munisipaliteit moedig inwoners aan om enige kosprodukte in spazawinkels, supermarkte, koswinkels en ander plekke wat voedsel hanteer wat moontlik onveilig is vir menslike gebruik, aan te meld. Nasionale omgewingsgesondheidstandaarde maak voorsiening vir inspeksies minstens elke drie maande by hoërisiko persele, ses-maandeliks by persele met ‘n gemiddelde risiko en een keer per jaar by laerisiko persele. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Herman Pieters, sê dis belangrik om te weet inspeksies is nie tot roetinebesoeke beperk nie:
Tuinroete-inwoners aangemoedig om onveilige kosprodukte aan te meld [KLANK]
AFR PietersONUnsafeFood