# Die Wes-Kaapse regering het die Tuinroete-distriksmunisipaliteit se gesondheidsdienste met ʼn goue sertifikaat vereer. Dis vir sy prestasie in die tegnologiese bevordering van omgewingsgesondheid, en uitnemende prestasie en onderhouding van munisipale gesondheidsnorme en -standaarde. Burgemeester Andrew Stroebel sê die basiese doelwit van munisipale gesondheidsdienste is om gesondheid te ondersteun en ʼn gesonde omgewing vir die gemeenskap te verseker:
Tuinroete-distriksmunisipaliteit se gesondheidsdienste ontvang goue sertifikaat [KLANK]
AFR AndrewonAwarded