# Tsjad in sentraal-Afrika, sê hy het alle visums aan Amerikaanse burgers opskort uit vergelding vir ‘n reisverbod, nadat hy verneem het hy is een van die lande wat toegang na die VSA geweier is. President Mahamat Idriss Délby sê Tsjad het geen vliegtuie om aan te bied of miljarde dollar om te gee nie, maar Tsjad behou sy waardigheid en trots. Afrika word die ergste geraak deur die reisverbod wat die Amerikaanse president Donald Trump aangekondig het, met sewe van die 12 lande wat geraak is.
Tsjad staak Amerikaanse visums uit weerwraak teen Trump-reisverbod