Skip to content

Tshwane Ya Tima se invorderingsprogram gaan voort [KLANK]

# Terwyl die Tshwane Ya Tima-invorderingsprogram regoor die metro voortduur, doen die burgemeester Nasiphi Moya ‘n beroep op alle ondernemings om hul munisipale rekeninge te betaal. Hierdie inisiatief het alle wanbetalers, insluitend sakeondernemings, huishoudings en landgoedere in die visier, aangesien die metro poog om sy skuld te verhaal. Moya sê hulle moet invordering verhoog om voortgesette dienslewering vir inwoners te verseker:

ENG MoyaonCollection