Skip to content

Tshwane wil Zwartkop-substasie ten volle herstel [KLANK]

# Die Stad Tshwane het klante wat deur die brand by die Zwartkop-substasie in Centurion geraak word, verseker hy bly verbind om dit binnekort ten volle te herstel. Tegniese spanne het meer as 90-persent van die herstelwerk afgehandel nadat ʼn brand wat deur vandalisme veroorsaak is, dit verlede week beskadig het.  Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die laaste stap is die aflewering van ʼn belangrike komponent wat kabels aan die hooftransformator koppel:

ENG LindelaonZwartkop