Skip to content

Tshwane wen 2023-saak oor salarisse en staking [KLANK]

# Die Stad Tshwane het sy saak in die Arbeidshof oor die 2023-salarisvrystellings gewen. Cilliers Brink van die DA sê die raad se besluit om aansoek te doen vir vrystelling was baie moeilik, en is nie geneem om werknemers te tart of te straf nie. Hy sê die DA en sy koalisievennote was onder groot druk om aan die eise van die vakbond toe te gee, asook van ActionSA, wat toe nog deel van die DA-koalisie was:

AFR CilliersonWin2023Case