# Die Tshwane Metropolisie waarsku motoriste oor ‘n straatsluiting by die kruising van Burgerlaan en Langebrinkweg in Lyttelton Manor, Centurion, as gevolg van ‘n sinkgat. Minstens 61 sinkgate is in Februarie in die metro aangemeld. Die departement se woordvoerder, Isaac Mahamba, sê die kruising is om veiligheidsredes met versperrings toegemaak:
Tshwane waarsku motoriste oor straatsluiting in Centurion weens sinkgat [KLANK]
ENG IsaaconRoadUsers