Skip to content

Tshwane waarsku Mamelodi se inwoners teen bedrieglike behuisingsvraelys-slenter [KLANK]

# Die Stad Tshwane se Departement van Menslike Nedersettings het ʼn dringende waarskuwing aan inwoners van Mamelodi Uitbreiding Ses en omliggende gebiede uitgereik oor ʼn bedrieglike behuisingsvraelys-slenter. Swendelaars doen hulle voor as verteenwoordigers van die stad en gaan rond met ʼn bedrieglike dokument, Housing Beneficiary Investigation Questionnaire. Die departement se woordvoerder, Doreen Mokgolo, het bevestig dat die munisipaliteit nie so ʼn opname of ondersoek doen nie:

ENG MokgoloOnScam