Skip to content

Tshwane waarsku inwoners teen onwettige besetting van geboue [KLANK]

# Die Stad Tshwane waarsku inwoners om nie geboue onwettig te beset nie. Twee mense is Sondag aan rookinaseming dood nadat ʼn brand deur die kelder van die De Villiershof-woonstelgebou gewoed het wat as tydelike woonplek gebruik is. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hulle is bewus van die behoefte aan bekostigbare verblyf, maar gekaapte geboue is nie die antwoord nie:

ENG KholofeloCautions