Skip to content

Tshwane vra ouers om kinderveiligheid voorop te stel tydens skoolvakansie [KLANK]

# Die Tshwane-distrik se polisie waarsku ouers en voogde om proaktiewe stappe te doen om kinders se veiligheid en welstand te verseker tydens die Junie-skoolvakansie wat môre begin. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê misdadigers teiken dikwels kwesbare kinders wat sonder toesig tuis gelaat word. Hy sê baie voorvalle kan voorkom word deur waaksaamheid, verantwoordelike toesig en die nakoming van basiese veiligheidsmaatreëls:

ENG DykONSchoolHolidays