Skip to content

Tshwane voltooi vaslegging van besware teen 2025-2029 algemene waardasielys [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het die vaslegging van alle besware teen die algemene eiendomswaardasielys vir 2025- 2029 afgehandel. Inwoners het van Februarie tot Mei tyd gehad om besware in te dien teen hulle eiendomswaardasies. Die onderburgemeester se woordvoerder, Zonke Mahlangu, sê die metro beweeg nou na die hersieningsfase waarin elke beswaar versigtig deur die munisipaliteit geëvalueer word ingevolge die Wet op Munisipale Eiendomstariewe:

ENG ZonkeonValuationRoll