Skip to content

Tshwane vier erkenning as veiligste metro en voorste huismak in Gauteng [KLANK]

# Die Stad Tshwane het twee verslae verwelkom wat die metro onlangs as die veiligste in die land en die voorste huismark in Gauteng erken. Die Suid-Afrikaanse Stadsnetwerk sê inwoners het aangedui hulle voel veiliger in Tshwane as in enige ander stad. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê Ooba-huislenings se huismarkbarometer toon dat die metro tussen Januarie en Februarie 2025 die hoogste jaarlikse groei in huispryse in Gauteng aangemeld het op 10,6-Persent.

ENG ZintleonSafestMetro