# Die Stad Tshwane verwelkom die Nasionale Tesourie se bevestiging dat die metro alle wetgewende en finansiële bestuursvereistes nakom. Dit beteken die metro het sy billike-aandeelbetaling vir Julie verseker en sal dit môre ontvang. Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê volgens inligting wat die Tesourie vrygestel het, word talle munisipaliteite in die land se billike-aandeelbetalings weerhou omdat hulle nie aan die voorgeskrewe nakomingsvereistes voldoen nie:
Tshwane verwelkom Nasionale Tesourie se bevestiging van nakomingsvereistes [KLANK]
ENG MashigoONConfirmation