# Die Stad Tshwane het die beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom oor die eiendomsontwikkelaar George Asaba se onwettige gebou in Pretoria-Wes. Die hof het toestemming aan die metro verleen om die verdiepinggebou te sloop wat onwettig in Proklamasieheuwel opgerig is. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê die struktuur is sonder goedgekeurde bouplanne opgerig en het ‘n veiligheidsrisiko geword:
Tshwane verwelkom hofbevel om onwettige eiendom in Proklamasieheuwel te sloop [KLANK]
ENG MonamaONDemolish