# Die Stad Tshwane verwelkom die verwerping van ʼn dringende hofaansoek deur twee maatskappye wat vanuit die stad se geboue in Bloedstraat, Marabastad, handeldryf. Die ondernemings beweer hulle is onwettig uitgesit nadat die metro verlede maand krag en water na die geboue afgesny het. Die metro-woordvoerder, Selby Bokaba, sê hierdie beslissing is ʼn betekenisvolle mylpaal in die voortgesette veldtog om inkomste in te vorder en wetsnakoming in alle munisipale geboue af te dwing:
Tshwane verwelkom hofbeslissing oor twee maatskappye wat in Marabastad handeldryf [KLANK]
ENG SelbyonHighCourt