# Die Stad Tshwane sê hy het aktiewe maatreëls ingestel wat toelaat dat bedrog, korrupsie en finansiële wangedrag in al sy departemente en instellings vertroulik aangemeld kan word. Berigte van bedrog en korrupsie word deur die afdeling vir etiese bestuur en forensiese dienste hanteer. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die metro het toeganklike, veilige en anonieme kanale ingestel waardeur werknemers en lede van die publiek onetiese gedrag kan aanmeld:
Tshwane versterk aanmeldingsopsies vir bedrog en korrupsie [KLANK]
ENG KholofeloonStengthens