Skip to content

Tshwane veroordeel beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur [KLANK]

# Die Stad Tshwane veroordeel vandalisme van belangrike infrastruktuur en sê dié misdadige optrede ontwrig noodsaaklike dienste en het ʼn negatiewe uitwerking op inwoners en sakeondernemings. Gebiede wat uit die Eersterust-reservoir water ontvang, het onlangs onder onderbrekings deurgeloop weens vandalisme by die reservoir-terrein. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê water-infrastruktuur behoort aan almal en die beskerming daarvan is ʼn gedeelde verantwoordelikheid:

ENG MashigoONVandalism