Skip to content

Tshwane verbeter dienslewering met strategiese uitbreiding van vloot [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê 22 nuwe voertuie is afgelewer by noodsaaklike departemente soos dié van Elektrisiteit, Afvalbestuur, Bemarking, Omgewingsbestuur en Nooddienste. Hierdie voertuie rus spanne toe met gereedskap wat nodig is om hul pligte doeltreffend en veilig uit te voer. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê dis ʼn belangrike stap om interne bedryfsvermoë te versterk en seker te maak inwoners ontvang doeltreffende, betroubare dienste:

ENG MorodionBoosts