Skip to content

Tshwane-stelsels vir rekeninge en kliëntediens geraak deur instandhoudingswerk [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê beplande instandhouding gaan belangrike kliëntediens-stelsels raak van sesuur vanaand tot sesuur Maandagoggend. Gedurende die tydperk sal die afdeling vir Inligting en Kommunikasietegnologie noodsaaklike instandhouding aan die SAP-datastelsels doen. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dienste wat nie beskikbaar sal wees nie, sluit in intekenstelsels vir navrae, e-pos-ondersteuning vir kliëntediens, alle rekeningverwante navrae en meterlesing-dienste:

ENG LindelaonDateMaintenance