# Die Stad Tshwane het WhatsApp-kanale opgestel wat in al sewe sy streke onmiddellike toegang sal gee tot inligting oor dienslewering. Die groepe sal bestuur word deur streeksamptenare en die metro se kommunikasie-personeel. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die groepe mag nie vir politieke boodskappe gebruik word nie, en is nie ontwerp om die basiese dienste en verantwoordelikhede van plaaslike raadslede te vervang nie:
Tshwane stel WhatsApp-kanale bekend om toegang tot diensleweringskommunikasie te verbeter [KLANK]
ENG ZintleonWhatsApp