Skip to content

Tshwane stel veiligheid van vroeë kinderontwikkelingsentrums en munisipale geriewe voorop [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hulle het die diens en opgradering van brandbestrydingstoerusting in verskeie munisipale fasiliteite afgehandel, met ‘n spesifieke fokus op sentrums vir vroeë kinderontwikkeling in streke 3 en 6. Dit vorm deel van die metro se jaarlikse brandveiligheidsprogram. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die versterking van beroepsgesondheid- en veiligheidstandaarde bly ‘n sleutelprioriteit om die welstand van werknemers en verbruikers te verseker:

ENG KholofeloonPrioritises