Skip to content

Tshwane stel nuwe vloot mini-hyskrane bekend [KLANK]

#Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het Dinsdag 14 van die 100 mini-hyskrane wat die metro onlangs aangekoop het, bekend gestel. Dis deel van die administrasie se breër strategie om minder van kontrakteurs afhanklik te wees en die metro se interne tegniese en operasionele vermoë te herbou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê Tshwane het jare lank basiese dienste net so aan buite-kontrakteurs toegeken, dikwels teen groot koste vir belastingbetalers:

ENG KholofeloonContractors