# Die Stad Tshwane het die Ithuba ekonomiese ontwikkelingsprogram vir die jeug bekendgestel. Die program fokus op die jeug, en wil aan benadeelde jeug toegang gee tot internskappe en entrepreneursgeleenthede. Burgemeester Nasiphi Moya sê ʼn aanvanklike belegging van agt-miljoen-rand is toegeken aan jeug-entrepreneurskap, en nog sal volg wanneer die program uitbrei:
Tshwane stel Ithuba ekonomiese ontwikkelingsprogram vir die jeug bekend [KLANK]
ENG NasiphionIthuba