Skip to content

Tshwane-stadsbestuurder verwelkom vordering met transformator-diefstalsaak van R7-miljoen [KLANK]

# Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, verwelkom die goeie vordering met die transformator-diefstalsaak van sewe-miljoen-rand. Drie amptenare staar aanklagte van diefstal van noodsaaklike infrastruktuur in die gesig nadat ʼn transformator in November verlede jaar by die Claudius-substasie in Laudium gesteel is. Hulle is uit op borgtog. Nog ʼn verdagte, vermoedelik die transformator se koper, sal môre vir borgtog aansoek doen. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die werkers staar ook interne tugprosesse in die gesig:

ENG LindelaonTransformer