Skip to content

Tshwane sorg vir 85% van provinsie se groei in werkverskaffing [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname bevestig dat die metro oor die afgelpe jaar aansienlike vordering gemaak het met werkskepping. Van die tweede kwartaal in 2024 tot die tweede kwartaal vanjaar, het Tshwane 71-duisend van die 83-duisend nuwe werkgeleenthede in Gauteng geskep. Die woordvoerder van die burgemeester, Samkelo Mgobozi, sê dit is ‘n uitsonderlike 85-persent aandeel in die provinsie se groei in die arbeidsmag:

ENG SamkeloonNewJob