# Die Stad Tshwane nooi beleggers uit om te help met die ontwikkeling van die Bon Accord-steengroef. Die steengroef is in 1904 geskep om te help met die vervaardiging en verskaffing van materiaal vir die bou en instandhouding van paaie. Die burgemeesterskomiteelid vir Paaie en Vervoer, Tlangi Mogale, sê die steengroef het die kapasiteit om 300-ton warmmengsel-asfalt per dag te produseer. Sy voeg by die metro is van die materiaal afhanklik om paaie van nuwe teeroppervlaktes te voorsien:
Tshwane soek hulp met ontwikkeling van die Bon Accord-steengroef [KLANK]
ENG TlangionBonAccordQuarry