Skip to content

Tshwane sluit weer Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg is as gevolg van swak watergehalte weer gesluit. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die onverwerkte water is baie troebel wat die behandelingsproses bemoeilik en normale suiweringsprosesse in hierdie stadium onveilig maak. Hy sê buiten die swak watergehalte, is die pomp wat onverwerkte water behandel ook uitmekaar gehaal:

ENG LindelaonPoorRawWater