Skip to content

Tshwane slaan toe op grootskaalse bedrog en onwettige winsmaking op munisipale grond [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy is besig om toe te slaan op grootskaalse bedrog en onwettige winsmaking in die verkoop en verhuring van munisipale grond. Die metro het ‘n nuwe stelsel vir die verkryging van munisipale grond of eiendom aangekondig. Die burgemeesterkommiteelid van Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê as deel van Tshwane se herskeppende bestuursveldtog, brei hulle openbare opvoeding uit, veral vir inwoners van townships en opkomende ondernemings, oor wettige maniere om grond en eiendom te bekom:

ENG KholofeloonIllegalProfiteering