Skip to content

Tshwane slaan toe op bedrogsindikate [KLANK]

# Tshwane het twee sindikate ontwrig wat die stad bedrieg het. ‘n Werknemer in die finansiële afdeling is vandag geskors, en twee kollegas is in hegtenis geneem vir ‘n tien-miljoen-rand bedrogskema tussen Mei 2021 en Januarie 2022. Tshwane woordvoerder, Selby Bokaba, sê die stad werk saam met die Batebeslagleggingseenheid om hulle bates te konfiskeer. In ‘n ander voorval, staar amptenare van die Housing Company Tshwane skorsing in die gesig vir die onwettige toekenning van huurkontrakte in ruil vir omkoopgeld:

ENG-BokabaOnSyndicates