# Die Stad Tshwane sal vandag die krag by ‘n Hatfield mini-substasie afskakel vir kritieke herstelwerk. Die woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici sal ‘n uitgebrande skakelkomponent vervang. Gebiede wat geraak word sluit in Burnett-, Duncan-, Grosvenor- en Parkstraat, plus die Landbounavorsingsraad en die Iparioli-sakepark. Hy versoek inwoners om alle kragpunte tydens die onderbreking as lewendig te beskou:
Tshwane skakel mini-substasie in Hatfield af vir herstelwerk [KLANK]
ENG-MashigoOnRepairs