Skip to content

Tshwane se Telekommunikasiemas-ontwerpbeleid goedgekeur vir openbare kommentaar [KLANK]

# Die Tshwane-stadsraad het die Ontwerpbeleid oor Telekommunikasiemas-infrastruktuur goedgekeur wat vir openbare kommentaar vrygestel gaan word. Die konsepbeleid verskaf riglyne om die aansoekproses vir noodsaaklike telekommunikasie-infrastruktuur meer deursigtig te maak. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê dit is ook om die visuele uitwerking van mas-infrastruktuur in die metro tot die minimum te beperk:

ENG SarahonTelecommunication