Skip to content

Tshwane se skuldverligting-aansporingskema vir huishoudings word verleng [KLANK]

# Tshwane se stadsraad het die verlenging van sy skuldverligtingshulpskema tot 31 Mei goedgekeur. Dit volg na inwoners en sakeondernemings se versoek om hulle meer tyd te gee om van die aanbod gebruik te maak. Die metro se totale skuld is tot nou 25,69-miljard-rand, wat ‘n vermindering van 13,9-persent is. Die metro se woordvoerder, Zonke Mahlangu sê ‘n indrukwekkende 2,42-miljard-rand van geregistreerde hulpbehoewende rekenings is afgeskryf wat finansiële steun vir diegene in nood bied:

ENG ZonkeonExtension