Skip to content

Tshwane se nooddienste moedig inwoners aan om versigtig te wees met vure tydens koue weer [KLANK]

# Tshwane se nooddienste moedig inwoners aan om deel te neem aan die bewusmakingsveldtogte oor brande in gemeenskappe. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens hou twee kouefronte dop wat na verwagting koue en nat weer na groot dele van die land sal bring. Die nooddienste se woordvoerder, Tebogo Maake, sê baie inwoners gebruik lampolie en gasverwarmers, elektriese komberse en oop vure om warm te bly:

ENG TebogoonColdWather