Skip to content

Tshwane se krag-afdeling herstel vandag die Waltloo/Njala-kraglyne [KLANK]

# Die Stad Tshwane se Energie- en Elektrisiteitsafdeling begin vandag met herstelwerk aan die Waltloo/Njala-kraglyne. Die herstelwerk sal na verwagting teen vyfuur vanmiddag afgehandel wees. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê motoriste, fietsryers en voetgangers wat die Bronkhorstspruitpad gebruik, moet waaksaam wees, aangesien die werk ook aan kraglyne bo-oor die pad gedoen word:

ENG LindelaonMotorists