Skip to content

Tshwane se hoë waterverbruik styg steeds [KLANK]

# Die Stad Tshwane waarsku inwoners en sakeondernemings dat sy verspreidingsnetwerk binne die volgende maand of twee kan opdroog indien die huidige hoë watergebruik voortduur. Rand Water sê Tshwane-munisipaliteit is die tweede grootste watergebruiker in Gauteng. Die metrowoordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle het tot dusver die 16 reservoirs geïdentifiseer wat die meeste water gebruik:

ENG MashigoonHighWater