# Die Stad Tshwane sê talle inwoners het met die stad in verbinding getree en beweer dat handelaars wat voorheen by die Marabastad-kleinhandelmark verwyder is, toestemming het om handel te dryf. Hulle sê die bewerings is heeltemal vals en ondermyn wetstoepassing. Die Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê toestemming om handel te dryf is nie toegestaan deur ‘n huurooreenkoms tussen die grondeienaar en ‘n handelaar of sake-eienaar nie:
Tshwane sê geen toestemming is gegee vir onwettige handelaars by die Marabastad-kleinhandelmark nie [KLANK]
ENG SarahonTraders