Skip to content

Tshwane se finansiële hoof ontken dat hy vertroulike TMPD-inligting gedeel het [KLANK]

# Die geskorste finansiële hoof van Tshwane, Gareth Mnisi, het bewerings ontken dat hy interne metropolisie-inligting met die geskorste sersant van georganiseerde misdaad, Fannie Nkosi, gedeel het. Mnisi het voor die Madlanga-kommissie getuig en Nkosi beskryf as ‘n betroubare vriend tydens ‘n moeilike egskeiding en sê hulle verhouding is persoonlik. Hy erken hy het algemene werksfrustrasies bespreek, maar ontken enige oortreding of betrokkenheid by tendermanipulering:

ENG-MnisiOnNkosi