# Die Stad Tshwane sê die middestad is steeds ‘n fokuspunt van sy stedelike hernuwingsstrategie. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die herlewing van verlate geboue, die toepassing van munisipale ordonnansies en vennootskappe met plaaslike en internasionale belanghebbendes is alles deel van die agenda. Sy sê die metro is verbind tot die omkering van die agteruitgang in die middestad en die herposionering as ‘n funksionele, skoon en veilige omgewing wat beleggings lok:
Tshwane sê die stadskern is steeds ‘n fokuspunt van sy stedelike hernuwingsstrategie [KLANK]
ENG KholofeloonRenewalStrategy