Skip to content

Tshwane sê die heropening van die Akasia en Centurion weegbrûe is noodsaaklik vir padveiligheid [KLANK]

# Die Stad Tshwane het die Akasia- en Centurion-munisipale weegbrûe heropen na dit vir meer as tien jaar gesluit was. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê die weegbrûe is ‘n noodsaaklike instrument om orde en verantwoordbaarheid op die metro se belangrikste vrag- en vervoerroetes te herstel. Hy voeg by dat dit ook ‘n belangrike stap vorentoe is vir padveiligheid, wetstoepassing en dienslewering in Tshwane:

ENG HannesonReopening